The AVBOB Poetry Competition | Troos


Troos

Afrikaans poem by: Zebulon Kochk
Theme: Love

Liefling,
as hartseer ons
verlede se vlekke
uitlig
vind ek vertroosting
in 'n gedig.